Scroll To The Bottom For Our Whatsapp Group Rules!

Join Our Whatsapp Groups:

If for some reason any of the links below don’t work, please send an email to [email protected] so that she can add you to the relevant group & ensure that these links have been correctly updated.

Fabric8 Updates Group
Only admins can send messages on this group

Sewing Chat Group

Knit & Crochet Chat Group

Embroidery Chat Group

Quilting Chat Group

Create With Fabric8 Regulars Group

WHATSAPP GROUP RULES (English)

1. Always keep to the purpose of the group! Don’t share irrelevant messages about other topics.⁣⁣
2. Do not spam the group! We do not allow advertising, except in these specific instances:

*(a) Replying with contact details where someone asks for a specific product or service (eg. “Does anyone know where I can find XYZ” – “Yes, I sell that, please contact me privately”)*
*(b) Talking about your business in a manner that is appropriate to the conversation at hand (and not purely for advertising purposes)*
*(c) All second-hand product advertisements that relate to the sewing industry (Eg. second hand sewing machines)*

3. Post your message in one single chunk of text, don’t post every word or sentence in a new message.⁣⁣
4. If you’re lurking in a group chat and ‘seeing’ every message, occasionally respond with something to remove the stalker vibe that inevitably develops.⁣⁣
5. If someone asks a question and you don’t know the answer don’t respond with “I don’t know”. Just wait for someone who knows the answer to reply.⁣⁣
6. No arguing, no heated debates, no fear mongering, no hyped up drama, no fake news. Check your sources before you share.⁣⁣
7. This is a sewing group. Please refrain from sharing anything that is not sewing related (even if it’s newsworthy, or political, or warnings, that is not the purpose of this group).⁣⁣
8. Never EVER use a group to berate someone else or air grievances. If you have an issue address it one on one with the relevant person.⁣⁣
9. Always ask someone if you may add them before you add them.⁣⁣
10. Don’t spam the group with 100 photos. Try to collage photos where necessary so we don’t use up all our data on repetitive photos.⁣⁣
11. Hit “Mute” on your Whatsapp group. This is a sanity saver. You will still receive all the messages, but your phone won’t buzz or make a noise for every one of them.⁣⁣
12. Nothing of an illegal or discriminatory nature is allowed. No racism, porn, copyright infringements, hate speech, defamation etc. is allowed (obviously).⁣⁣
13. Don’t share patterns (and other digital docs) that you do not own. You may share links to sites where people can obtain it (whether for free or paid). You may only share that which the owner of the pattern or document has given express permission for.⁣
14. You are not allowed to contact anyone in this group privately when you do not have their express permission.⁣
15. You are not allowed to share any member of the group’s personal information EVER.
16. Please keep the chat in English so that everyone understands, can learn, and participate

WHATSAPP GROEP REËLS (Afrikaans)

1. Hou altyd by die doel van hierdie groep. Moenie irrelevante boodskappe deel oor ander onderwerpe nie.⁣⁣⁣
2. Moenie die groep spam nie! Ons laat geen advertensies toe nie, behalwe in die volgende gevalle:⁣

*(a) As ‘n antwoord vir kontak wanneer iemand navrae doen oor ‘n spesifieke diens of produk (bv. “Weet iemand waar ek XYZ kan kry?” – “Ja, ek verkoop dit. Kontak my my asb privaat.”)*⁣
*(b) As jy praat oor jou besigheid op so ‘n wyse dat dit toepaslik is tot die gesprek op daardie oomblik (en nie suiwer as ‘n advertensie nie)*⁣
*(c) Alle tweedehandse produk advertensies ten opsigte van die naaldwerkindustrie (bv. tweedehandse naaldwerkmasjiene)*⁣

3. Pos jou boodskap in een groot stuk teks, moenie elke elke woord of sin as ‘n nuwe boodskap pos nie.⁣⁣⁣
4. Indien jy rondhang in ‘n groepsgesprek en elke boodskap ‘sien’, is dit miskien ‘n goeie gedagte om van tyd tot tyd te reageer om die ‘stalker vibe’ te verwyder wat onvermydelik ontwikkel. ⁣⁣⁣
5. Indien iemand ‘n vraag stel en jy ken nie die antword nie, moenie antwoord met “Ek weet nie”. Wag eerder vir iemand wat wel weet om te antwoord. ⁣⁣⁣
6. Geen argumente, warm debatte, vrees aanblasing, oor-dramatisering of vals nuus nie. Kontroleer jou bronne voor jy inligting deel.⁣⁣⁣
7. Hierdie is ‘n naaldwerkgroep. Weerhou julle asseblief daarvan om enige iets te deel wat nie naaldwerk-verwant is nie (selfs al is dit nuuswaardig, of polities, of waarskuwend, dit is nie die doel van hierdie groep nie).⁣⁣⁣
8. Moet nooit OOIT ‘n groep gebruik om ‘n persoon te beledig of griewe te lig nie. Indien jy ‘n probleem het, spreek dit direk een tot een aan met die betrokke persoon.⁣⁣⁣
9. Vra altyd eers ‘n persoon of jy hom/ haar kan toevoeg tot die groep voordat jy dit doen.⁣⁣⁣
10. Moenie die groep spam met 100 individuele foto’s nie. Probeer om die foto’s in collages saam te groepeer waar nodig sodat jy nie ons data opgebruik met herhalende/ individuele foto’s nie.⁣⁣⁣
11. Druk “Mute” op jou Whatsapp groep instellings. Sodoende raak jy nie van jou verstand af nie. Jy sal steeds enige tyd boodskappe kry van die groep maar jou foon sal nie ‘n geluid maak vir elkeen soos dit arriveer nie.⁣⁣⁣
12. Niks van enige onwettige of diskriminerende aard word toegelaat nie. Geen rassisme, pornografie, kopieregoortreding, haatspraak ens. is toelaatbaar nie (natuurlik nie).⁣⁣⁣
13. Moenie enige patrone (en/ of enige ander digitale dokumente) deel wat jy nie besit nie. Jy mag wel skakels na databasisse deel waar mens patrone of dokumente kan kry (hetsy gratis of betaald). Jy mag slegs dit deel waarvoor die eienaar uitdruklikke toestemming gegee het.⁣⁣
14. Julle mag niemand op hierdie groep privaat kontak tensy julle hul uitdruklikke toestemming het nie.⁣⁣
15. Julle word nie toegelaat om OOIT enige lid se persoonlike inligting aan ander beskikbaar te stel nie.⁣
16. Hou asb die gesprek in Afrikaans sodat almal dit gemaklik kan volg, daaraan kan deelneem en van mekaar kan leer.